Sporadies Nomadies kaartjies en CD’s

Sporadies Nomadies is ‘n reeks intieme shows waar Die Heuwels Fantasties, Fokofpolisiekar, Lukraaketaar en Van Coke Kartel liedjies akoesties opgevoer gaan word.   Francois van Coke, Hunter Kennedy en PierreGreeff gaan die liedjies in chronologiese volgorde opvoer met staaltjies oor lewe op die langpad en ook dan dieper ingaan oor die die betekenis van hul treffers.

Sporadies

Hunter sê dat “soos ons ouer raak en meer en meer teaters en Barnyard’s en so begin speel het , wou ons kyk of ons iets bymekaar kan sit wat spesifiek vir daai tipe plekke voorsiening maak.”

Jedd Kossew van Van Coke Kartel en Richard Onraet van Black Handed Kites gaan die manne begelei.  Die eerste reeks skop af by Die Boer in Durbanville op 11, 12 en 13 Maart en die hele gesin is welkom.

 

Jy kan kaartjies en ook die volgende CD’s

Fokofpolisiekar – 10 Year Anniversary Album
Van Coke Kartel – Bloed, Sweet & Trane Album
Die Heuwels Fantasties – Wens Jy Was Hier Album

Comment met jou volle naam en nommer!

Datums:  11, 12, 13 Maart

Plek:  Die Boer, Durbanville

Prys: R130

Tyd: 20h30

Adres: Chenoweth Straat 6, Durbanville

Besprekings: 021 9791199

Facebook:  https://www.facebook.com/events/748960918449889/

Die speellys vir Sporadies Nomadies om na uit te sien:

Hemel op die platteland – FPK

Om te kan – Lukraaketaar

Monoloog in Stereo – FPK

Wintersdag by die seer – FPK

Verdoof. Vergiftig. Verskoon my – VCK

Oorlewing 101 – DHF

Nare Kaskenades – DHF

Klein Tambotieboom – DHF

Skadu’s teen die muur – VCK

Tot die son uitkom – VCK

Dankie, ek’s veilig hier – VCK

Beloofde land – DHF

Môregloed – VCK

Volkslied – DHF

Leja – DHF

Pêrels en lewensredders – DHF

Ek Skyn(Heilig) – FPK

Tiny Town – FPK

20 Comments

  1. Juanre Bean

    March 10, 2014 at 1:09 pm

    Juanre Bean
    078 777 5031

  2. magdaleen nieuwoudt

    March 10, 2014 at 1:30 pm

    Magdaleen Nieuwoudt
    0825758772

  3. Kris Muller

    March 10, 2014 at 1:33 pm

    Kris Muller 076 403 5621

  4. Carli Adendorff

    March 10, 2014 at 1:38 pm

    0729944544

  5. Lukas Olivier

    March 10, 2014 at 1:45 pm

    FPK! DHF! VCK!

  6. Lukas Olivier

    March 10, 2014 at 1:50 pm

    Ek en my vriend is huge VFKT fans!

  7. Magdaleen Nieuwoudt

    March 10, 2014 at 2:10 pm

    Magdaleen Nieuwoudt 082 575 8772

  8. Treasure Mohoje

    March 10, 2014 at 2:18 pm

    Treasure Mohoje – 0789688346

  9. Sophia Muller

    March 10, 2014 at 2:21 pm

    Ek wen graag! Sophia Muller, 072 437 1446

  10. Walter Proske

    March 10, 2014 at 2:56 pm

    Jus, ek sien al uit hierna. Sal lekker wees om einteindlik by daai dieper betekenis uitekom
    Walter Proske – 0798591728

  11. Jacob Francois Kruger

    March 10, 2014 at 3:33 pm

    Jacob Francois Kruger
    0723504475

  12. Jonathan Denys

    March 10, 2014 at 3:40 pm

    Jonathan Denys
    0796904060

    • Madri Gerber

      March 10, 2014 at 3:43 pm

      Madri Gerber
      0712507882

  13. Mari Kitshoff

    March 10, 2014 at 3:41 pm

    Mari Kitshoff
    0823048141

  14. Roche

    March 10, 2014 at 3:43 pm

    Digters met kitare.Daar gaan trane wees…beautiful

  15. Jacob Francois Kruger

    March 10, 2014 at 3:43 pm

    Ek kan nie wag om die show te sien nie! Dis my absoluut gunsteling afrikaanse bands, en om n lukraaketaar song daar in die lineup te sien het my dag gemaak.

    0723504475

  16. Japie Kruger

    March 10, 2014 at 3:48 pm

    Japie Kruger
    0723504475

  17. Madri Gerber

    March 10, 2014 at 3:48 pm

    Madri Gerber
    0712507882

  18. Samantha

    March 10, 2014 at 3:55 pm

    Samantha purchase
    073 675 6222

  19. tiaan van zyl

    March 10, 2014 at 6:56 pm

    Tiaan van zyl 084 620 5358

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *